Klerebank
Klerebank:
Mosterdsaad Gemeenskap Hulp is gelukkig genoeg om n groot klerebank te hê. Dit is baie gewild en mense kom haal wat hulle nodig het, in nood. Dit gaan egter vinnig uit en as U klere het om te skenk, doen asseblief so. Klere kan Maandae, Dinsdae en Donderdae afgehaal word. Daar is personeel om te help met die uitsoek en pas van wat jy nodig het.Maggie
