Mosterdsaad Gemeenskap Hulp

Werkskepping

Borge Benodig

Ons het tans ‘n dringende behoefte aan borge om PPE aan die Mosterdsaad-spanne te borg. Hierdie borgskap sal beperk wees tot 5 mense per span: (jy kan enige item wat jy borg, brandmerk).

  • ‘n Oorpak
  • Veiligheidskoene
  • Helm
  • Handskoene
  • Oogbeskerming
  • Hardehoede
  • 2 rooi vlae
  • 4 oranje waarskuwingstekens
  • Reflektorjasie om sigbaarheid van spanlede te verbeter.

Kontakpersone is: FC Booyens (Christo – NG Doringkruin/Mosterdsaad gemeenskapshulp): 083 305 8708 William Matsi (Matlosane Munisipaliteit): 082 293 5010

Scroll to Top