
Mosterdsaad Gemeenskap Hulp
Dankie, ons het nou al die PPE wat ons nodig het. Kyk uit vir ander maniere hoe u kan help.
Borge benodig

Mosterdsaad kan dit nie sonder jou hulp doen nie.
Verjaardag:
In die verlede het Mosterdsaad probeer om vir elke kind in hulle gemeenskap iets spesiaal te doen op sy verjaardag. So byvoorbeeld het hulle gereel vir n uit eet by n gewilde gesins restuarant. Baie dankie aan die skenkers hiervan. Hierdie tradisie is nou gestaak agv die risikos daaraan verbonde.Maggie
